GASTEBOEK 
Stuur asb. 'n boodskap vir ons na ons e-pos adres by moordmuur@gmail.com 
dan sal ons die boodskap deurgaan en dit hier onder plaas.

GUESTBOOK
Please send us a message at the following e-mail address:
moordmuur@gmail.com
should we choose your message it will be published below.

Gebruik asb. die volgende formaat.

 

Naam:
Van waar is u?:

Kommentaar:

Ons sal dit opreg waardeer.

Inskrywings Reeds Gestuur...

Please use the following format.

Name:
Where are you from?
Comments:


This would be appreciated.

Some messages from you below
...


Naam:
Alexander van Heerden

Van: Evander maar nou in NZ
Kommentaar: Julle maak my TROTS om n BOER te wees. DANKIE laat julle die monument opgerig het. Ons sal hulle onthou. En ons sal hulle nie vergeet nie. 100% boer vir ewig.
Datum: Saterdag, 30 Jun 2007
                                    
Naam: Ethel von Abo
Van:  SCOTTSVILLE - Kwanalu
Kommentaar:  Dit is a groot plesier.  Ek hou julle ook op datum, alhowel my gebede is dat ons nooit weer 'n plaasmoord in KZN sal sien nie!!
Datum: Maandag, 19 Mei 2008

 

Hennenman Boerevereniging
Muur van Herinnering

Posbus 2
Hennenman
9445